Kinderbediening slypskole, UNISA sertifikaatkursus, materiaal en boeke
arrowPaidion

Paidion Kinderbediening / Paidion Children's Ministry

Paidion Kinderbediening / Child Ministry
 

Nuusflitse

  • Vir die Inligtings- en Inskrywingsvorms vir die Natalse Streekslypskool in Newcastle op 14 Januarie 2012 klik hier .

  • Vir die Inligtings- en Inskrywingsvorms vir die Suidelike Streekslypskool in Brackenfell op 11 Februarie 2012 klik hier .

  • Vir die Inligtings- en Inskrywingsvorms vir die Noordelike Streekslypskool in Kemptonpark op 18 Februarie 2012 klik hier .

  • Vir die Inligtings- en Inskrywingsvorms vir die Noordelike Konferensie in Pretoria op 25 Augustus 2012 (sien hier vanaf Julie 2012).

  • Vir die Inligtings- en Inskrywingsvorms vir die Suidelike Konferensie in Brackenfell op 8 September 2012  (sien hier vanaf Julie 2012).

  • Vir inligting en prysaanpassings vir kinderkerk-/ kategese-/ Sondagskoolmateriaal vanaf 1 Augustus 2011 klik hier .

  • Vir inligting en die Inskrywingsvorm vir die Paidion Kinderbediening Sertifikaatprogram vir 2012 klik hier. Besonderhede vir die 2012-Sertifikaatprogram sal binnekort in hierdie spasie beskikbaar gestel word

Newsflash

 
  • For information and the Entry Form for the Children’s Ministry Certificate Program for 2012 Click here
 
Halloween - Reg of verkeerd?

 Jy’t seker ook al gewonder of Halloween reg of verkeerd is? Daar is stories in omloop dat Halloween duiwels is. Vir baie kinders is dit egter ‘n prettige aand waarop hulle kostuums en maskers aantrek en met ‘trick-or-treat’ ‘n vet klomp lekkers in die hande kry! Hulle voel dat ouers net pret uit hul lewens wil wegneem en/ of dat daar maar weer net ‘n duiwel agter elke bos uitgeskop word.

Maar wat is die feite? Waar kom Halloween vandaan en hoe moet jongmense wat kinders van die Here is daaroor dink?

Lees meer...
 
 
Hoofmenu
Paidion
Agtergrondinligting
Kursus/Course
Materiaal/Boeke
Slypskole
Konferensies
Kinderboeke
Artikels
Skakel Ons
Soek
Fotos
peuters1.jpg
Teken In





Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie?
Registreer Hier

Besoekers

Webontwerp:
Empower! CMS Design

Creative Commons License
This template is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 2.5 License.